Sluit elke Sondag by ons aan vir 'n betekenisvolle tyd van aanbidding, gemeenskap en groei in geloof. Ons erediens vind plaas van 08:30 tot 09:30, en ons sien uit daarna om jou te verwelkom.
Hierdie week se verjaarsdae! Marie van Schalkwyk, Ben du Plessies, Adri van Loggenberg. Baie geluk met julle verjaarsdae en mag die Here julle ryklik seën.
Skip to content
Tuis
Kerk en Leraar
Kontak Ons
Sluit Aan
Tuis
Kerk en Leraar
Kontak Ons
NG Kerk Arboretum
Sluit Aan
NG Kerk Arboretum
Menu