Pannekoek by Town Square Spar

Elke Woensdag en Vrydag verkoop ons gemeentelede heerlike pannekoek by Town Square Spar. Hierdie inisiatief is nie net ‘n geleentheid om iets lekkers te geniet nie, maar ook om hulle te ondersteun en deel te wees van ons geloofsgemeenskap.

Om die pannekoektafel aan die gang te hou, is daar gereeld ‘n behoefte aan bestanddele soos meel, eiers, melk, suiker, kaneelsuiker en kookolie. Indien u graag wil help deur bestanddele te skenk of op enige ander manier betrokke te raak, sal dit opreg waardeer word. Kontak gerus die Kerkkantoor.

document.addEventListener("click", function(e) { var btn = e.target.closest(".join-trigger"); if (!btn) return; var group = btn.getAttribute("data-group"); setTimeout(function() { var input = document.querySelector('input[name="group_name"]'); if (input) { input.value = group; } }, 300); });